Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duikklopper
duikklopper [boodskap #129692] So, 09 Februarie 2020 06:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duikklopper
Afbreking: duik•klop•per
Samestelling: duik + klopper


Selfstandige naamwoord: duikklopper
Meervoud: duikkloppers
Verkleinwoord: duikkloppertjie
Meervoud van verkleining: duikkloppertjies

Betekenis:
• Ambagsman of besigheid wat duike uit metaal klop en die geduikte bakwerk van motors regmaak.

Gebruik:
• Die blondine het 'n duik in haar nuwe motor, maar nie geld om dit na die duikklopper te neem nie.

Sinoniem:
• paneelklopper

Vertaling:
Engels: panel beater, auto body mechanic
Nederlands: uitdeuker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kalwerliefde
Volgende onderwerp: paneelklopper
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 15:35:18 MGT 2024