Tuis » Lekker » Humor & grappe » Diefstal
Diefstal [boodskap #129667] |
Thu, 06 February 2020 20:43 |
|
admin
Boodskappe: 46 Geregistreer: May 2018
Karma: 4
|
Volle Lid Administrateur |
|
|
Moeilike ou vrou in hof vir winkeldiefstal...
Landdros: "Wat het jy gesteel?"
Sy: "'n Blik perskes."
Landdros: "Hoeveel perskes was daarin?"
Sy: "6"
…Landdros: "6 dae tronkstraf!"
Haar ou man skreeu daar van agter uit die banke:
"Sy't 'n blik ertjies ook gevat!"
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ]
Tyd nou: Tue Jan 21 10:55:44 UTC 2025
|