Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deputasie
deputasie [boodskap #129551] Vr, 31 Januarie 2020 07:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19430
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deputasie
Afbreking: de•pu•ta•sie


Selfstandige naamwoord: deputasie
Meervoud: deputasies
Verkleinwoord: deputasietjie
Meervoud van verkleining: deputasietjies

Betekenis:
• Mense was as verteenwoordigers gestuur word om 'n minister of ander hooggeplaaste te spreek.

Gebruik:
• Hulle het 'n deputasie gestuur om die minister oor die toenemende plaasmoorde te spreek.

Sinoniem:
• afvaardiging

Vertaling:
Engels: deputation
Nederlands: deputatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afvaardiging
Volgende onderwerp: alleenspraak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:05:04 MGT 2024