| skêr [boodskap #129056] |
Sa., 04 Januarie 2020 13:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Skêr.
skêr
Afbreking: skêr
Uitspraak: /skɛ̞ːɾ/
Selfstandige naamwoord: skêr
Meervoud: skêre
Verkleinwoord: skêrtjie
Meervoud van verkleining: skêrtjies
Betekenis:
• Gereedskap waarmee dun materiale mee gesny of geknip word.
Gebruik:
• 'n Skêr het twee lemme wat verby mekaar kan skuif en twee handvatsels wat met die hand oopgemaak of toegeknyp kan word.
Hiponiem:
• naelskêr
• skaapskêr
• skeerskêr
• snoeiskêr
Afgelei:
• skêrbeweging
Vertaling:
Engels: pair of scissors
Nederlands: schaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|