| rugbyspeler [boodskap #128999] |
Do., 02 Januarie 2020 18:47 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
rugbyspeler
Afbreking: rug•by•spe•ler
Samestelling: rugby + speler
Selfstandige naamwoord: rugbyspeler
Meervoud: rugbyspelers
Verkleinwoord: rugbyspelertjie
Meervoud van verkleining: rugbyspelertjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat rugby speel; iemand wat 'n lid van 'n rugbyspan is.
Gebruik:
• Die rugbyspeler het die bal vorentoe laat val.
Vertaling:
Engels: rugby player
Nederlands: rugbyspeler
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|