| spy [boodskap #128836] |
Do., 26 Desember 2019 08:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Spy.
spy
Afbreking: spy
Selfstandige naamwoord: spy
Meervoud: spye
Verkleinwoord: spytjie
Meervoud van verkleining: spytjies
Betekenis:
• 'n Pen of wig wat masjienonderdele bymekaar hou.
Gebruik:
• Die spy aan die as verhoed dat die wiel uitgly.
Wisselvorm:
• spie
Afgelei:
• klepspy
Vertaling:
Engels: pin, peg, wedge, cotter
Nederlands: spie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|