Tuis » Taal » Woordeboek » item
item [boodskap #128363] |
Thu, 14 November 2019 11:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
item
Afbreking: i•tem
Selfstandige naamwoord: item
Meervoud: items
Verkleinwoord: itempie
Meervoud van verkleining: itempies
Betekenis:
• Onderdeel of afdeling van 'n geheel.
• Verliefde paartjie.
Gebruik:
• 'n Sakdoek kan as 'n dekoratiewe item in die bo-sak gedra word. Tydens die Olimpiese Spele word medaljes in elke item aan die wenners uitgereik.
• Die twee is 'n item.
Sinoniem:
• artikel
Vertaling:
Engels: item
Nederlands: item
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:34:58 UTC 2025
|