Tuis » Taal » Woordeboek » sloep
sloep [boodskap #128248] |
Thu, 07 November 2019 06:43 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sloep
Afbreking: sloep
Uitspraak: /slup/
Selfstandige naamwoord: sloep
Meervoud: sloepe
Verkleinwoord: sloepie
Meervoud van verkleining: sloepies
Betekenis:
• 'n Ligte boot sonder 'n dek (tipies as reddingsboot op 'n groter boot).
• Kuil in vlak seewater; engte tussen rotse aan 'n strand.
Gebruik:
• Knysna is in 1817 vir die eerste keer deur die sloep die H.M.S. Podargus aangedoen.
• Waar die brander rol is gewoonlik 'n sand- of klipbank en waar dit weer ophou rol is die begin van die sloep.
Vertaling:
Engels: sloop, dinghy, longboat
Nederlands: sloep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:37:44 UTC 2025
|