| tongvis [boodskap #127900] |
Di., 01 Oktober 2019 07:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Tongvis.
tongvis
Afbreking: tong•vis
Samestelling: tong + vis
Selfstandige naamwoord: tongvis
Meervoud: tongvisse
Verkleinwoord: tongvissie
Meervoud van verkleining: tongvissies
Betekenis:
• Solea solea, 'n platvis van die familie Soleidae.
Gebruik:
• Die tongvis se ogies lê langs mekaar op die regtersy van die vis se ovaalvormige liggaam.
Vertaling:
Engels: sole
Nederlands: zeetong, tong
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|