Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: WIT webblad
Re: WIT webblad [boodskap #12783] |
Sun, 22 February 1998 00:00  |
J H Rykheer
Boodskappe: 34 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
> ADV did a radio show on the plight of South Africa a few weeks ago.
> You can listen to it via internet at http://www.natvan.com
> It is time to stand up and be counted.... It's time to fight for our
> right to exist in this world....
>
> Mafuta Sefebe
Nuusgroeplede, bespaar julleself die moeite. Hierdie webblad handel
uitsluitlik oor WIT bevordering - ek sien duidelik die beeld van 'n KKK
agter Mafuta Sefebe. (Terloops, waar kom jy aan die naam - jy is mos seker
nie swart nie??)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: WIT webblad ?? [boodskap #12940 is 'n antwoord op boodskap #12798] |
Fri, 27 February 1998 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Fri, 27 Feb 1998 03:58:46 GMT, "Nico" wrote:
aan te raai om oogklappe aan te sit en nie na die webblad te gaan kyk nie.[/color]
> Sy het wel gaan kyk, maar was toe te bang dat ander ook sal gaan kyk en
> dalk die ander kant van die munt raaksien.>>
Nee Nico.
As sy wou doodskreeu, sou sy net eenvoudig nie die adres gegee het
nie.
Jy, aan die ander kant, wil he dat sy nie haar mening oor die blad
moet gee nie. In my boek is dit doodskreeu.
|
|
|
Re: WIT webblad ?? [boodskap #12941 is 'n antwoord op boodskap #12798] |
Fri, 27 February 1998 00:00  |
Nico
Boodskappe: 259 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dan sou jy gesien het dat dit juis sy was wat wou "doodskree" deur ander
aan te raai om oogklappe aan te sit en nie na die webblad te gaan kyk nie.
Sy het wel gaan kyk, maar was toe te bang dat ander ook sal gaan kyk en
dalk die ander kant van die munt raaksien.
--
Nico
("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)
Ferdi wrote in article
...
| On Thu, 26 Feb 1998 03:16:00 GMT, "Nico" wrote:
|
| >
|
| Ek het ou Biel.
| Dis waaroor ons hierdie wisseling het, is dit nie?
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:04:31 UTC 2025
|