Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: iets wat ek nooit kon verstaan nie
Re: iets wat ek nooit kon verstaan nie [boodskap #12757] Sa, 21 Februarie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2176
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ing...@nospam.rembrandt.gen.nz (Pofadder) writes: >

> Iets wat ek nooit kon verstaan nie, is dat die slimmes nie die kennis
> (o f "guts"?) gehad het om te sorg dat daar minder (geen!) kinders
> gebore word in za aan mense wat geen kat se kans het om die kinders
> iets meer as n hongerbestaan ,en alles wat daamee gepaard gaan, te gee
> nie. Die tegnologie was tog seker al lankal beskikbaar. Hoekom is dit
> so moeilik om iets aan hierdie skreiende onreg (teenoor die kinders)
> te doen nie?
>
> Ek hoor nou die dag in n berig oor Afrika dat selfs verwagtende vroue
> die of daardie ongerief moes ly.....en toe se ek ook vir iemand hier
> "Maar onthou, hulle is so-te-se altyd in verwagting!" Dis iets wat
> mense hier nie besef nie.

Hier praat 'n persoon wat heeltemal
tuis sou gewees het in Nazi Duitsland.
Hier praat 'n persoon wat nie besef
dat haar eie voorvaders groot getalle
kinders in dieselfde huisgesin gehad
het en daarop trots was nie. Dit is 'n
sosio-ekonomiese feit dat die getal
kinders in 'n gesin afneem soos die
lewensverwagting en inkomste van die
huisgesin styg. Die beste ding wat die
wittes in SA kon gedoen het, is om vir
hulle swart broeders (wat hulle oorheers
het) te help om 'n bestendige bestaan
in 'n rustige maatskappy te bekom, dan
sou die geboortesyfers gedaal het. Maar
nee, hier kom die apartheidsvarke en
doen hulle werk. Toe moes hulle swart
broeders nou maar die "ultimate weapon"
gebruik om hulle te oorwin - groter
getalle-aanwas. Wie die laaste lag,
lag die lekkerste. Ha! Ha!
Vorige onderwerp: Willem en my ma
Volgende onderwerp: My kop. of my hart?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 22:55:09 MGT 2024