Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » My kop. of my hart?
My kop. of my hart? [boodskap #12779] Sa, 21 Februarie 1998 00:00
ing...  is tans af-lyn  ing...
Boodskappe: 16
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ja, n mens se kop se miskien dis hopeloos, maar in jou hart weet jy jy
sal baie dinge mis as jy weggaan.

Die mense se altyd "Ons doen dit vir ons kinders", en dis wat ons ook
gedink het. Die kinders het ook goed aangepas, veral as mens dink die
gesin het ook opgebreek (en dit gebeur baie met immigrante).

Maar ek dink tog ek het n oneindig interessanter jeug in za gehad as
hulle hier het. Ek sal my ouers altyd dankbaar bly dat hulle destyds
za gekies het!!

RE Iemand sê nou die dag vir my Afrika is nie vir die witman bedoel
nie. Ons is nie tuis in Afrika nie.
Vorige onderwerp: Re: iets wat ek nooit kon verstaan nie
Volgende onderwerp: Een Vlaming ontdekt Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 11:43:28 MGT 2024