minste [boodskap #127106] |
Wed, 17 July 2019 10:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
minste
Afbreking: min•ste
Byvoeglike naamwoord: min
Vergrotende trap: minder
Oortreffende trap: minste
Betekenis:
• Oortreffende trap van weinig of min. Nie baie nie; in geringe mate.
Gebruik:
• Ek het die minste pap gekry.
Antoniem:
• meeste
Vertaling:
Engels: fewest, least, slightest, smallest.
Nederlands: minste
Selfstandige naamwoord: minste
Meervoud: minstes
Betekenis:
• Die kleinste of geringste.
Gebruik:
• Wees die minste en gee jou boetie ook 'n beurt.
Spreekwoord:
• Laaste, maar nie die minste nie. [Wel die laaste, maar net so belangrik as die ander.]
Vertaling:
Engels: least
Nederlands: minste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|