Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oë
oë [boodskap #127105] Wo., 17 Julie 2019 10:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26755
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Twee oë.
Twee oë.
oë
Afbreking: oë
Uitspraak: /ˈuːwə/, /ˈuə̯gə/




Selfstandige naamwoord: oog
Meervoud: oë
Verkleinwoord: ogie
Meervoud van verkleining: ogies

Betekenis:
• Meervoud van oog; meer as een oog. Organe waarmee gesien word of wat daaraan herinner.

Gebruik:
• My oë wil nie mooi fokus nie.
• Sy het die pragtigste groen oë.

Spreekwoord:
• Hy het oë soos 'n valk. [Baie skerp oë.]

Sinoniem:
• oge (digterlik)

Vertaling:
Engels: eyes, fountains
Nederlands: ogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleg
Volgende onderwerp: minste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Okt. 06 16:47:23 UTC 2026