Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorwerp
voorwerp [boodskap #126616] Vr, 14 Junie 2019 15:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19041
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorwerp
Afbreking: voor•werp




Selfstandige naamwoord: voorwerp
Meervoud: voorwerpe
Verkleinwoord: voorwerpie
Meervoud van verkleining: voorwerpies

Betekenis:
• 'n Ding wat mens kan sien en aan kan vat; iets wat fisies bestaan; objek.
• (taalkunde) Deel van 'n sin waarop die aksie van die werkwoord gemik is.

Gebruik:
• 'n Spyker is 'n metaal voorwerp met 'n plat kop en 'n lang skerp punt.
• In die sin: "Die seun skop die bal", is "die bal" die voorwerp van die sin.

Afkorting:
• voorw.

Hiponiem:
• gebruiksvoorwerp
• kunsvoorwerp
• seksvoorwerp

Vertaling:
Engels: object, thing
Nederlands: voorwerp

Nota:
• 'n Enkelvoudige sin bestaan uit drie dele: die onderwerpwie?, gesegdedoen? en voorwerpwat?.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sleutel
Volgende onderwerp: baba
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 18:40:17 MGT 2024