Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stofnaam
stofnaam [boodskap #126600] Wo, 12 Junie 2019 20:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stofnaam
Afbreking: stof•naam
Samestelling: stof + naam



Selfstandige naamwoord: stofnaam
Meervoud: stofname
Verkleinwoord: stofnaampie
Meervoud van verkleining: stofnaampies

Betekenis:
• Die naam van 'n bepaalde chemiese stof of mengsel van stowwe, sonder 'n aanduiding van die vorm of hoeveelheid daarvan.

Gebruik:
• Melk, water, yster en groente is stofname.

Vertaling:
Engels: mass noun
Nederlands: stofnaam

Nota:
• 'n Stofnaam is 'n selfstandige naamwoord wat iets aandui wat nie getel kan word nie. Die meervoud word nie gebruik om die hoeveelheid aan te dui nie, maar eerder om meervoudige soorte aan te dui. Bv: Jannie drink baie koffie / Java verbou baie koffies.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: varkie
Volgende onderwerp: hoofwerkwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:48:55 MGT 2024