Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gewees
gewees [boodskap #126553] Di., 11 Junie 2019 06:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25855
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gewees
Afbreking: ge•wees



Werkwoord: is
Verlede tyd: was
Teenwoordige deelwoord: wees
Verlede deelwoord: gewees

Betekenis:
• Verlede deelwoord van die werkwoord wees.

Gebruik:
• Die konsert was mooi gewees.
• Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie. [Predeker 1:9]

Vertaling:
Engels: been
Nederlands: geweest

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleure
Volgende onderwerp: demokratiese
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jul. 18 14:04:17 UTC 2026