Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleure
kleure [boodskap #126552] Di, 11 Junie 2019 06:07
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Verskillende kleure wortels.
Verskillende kleure wortels.
kleure
Afbreking: kleure



Selfstandige naamwoord: kleur
Meervoud: kleure
Verkleinwoord: kleurtjie
Meervoud van verkleining: kleurtjies

Betekenis:
• Meervoud van kleur; meer as een kleur.

Gebruik:
• Met watter kleure moet ons die prentjie inkleur?
• 'n Prisma breek lig in 'n reënboog van kleure op.

Vertaling:
Engels: colors, colours
Nederlands: kleuren
Zoeloe: imibala

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoop
Volgende onderwerp: gewees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:48:07 MGT 2024