Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vele
vele [boodskap #126492] Sa., 08 Junie 2019 15:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vele
Afbreking: ve•le



Onbepaalde hooftelwoord: woord

Betekenis:
• Baie; 'n groot aantal.

Gebruik:
• Sy het vele mense geken, maar min ware vriende gehad.

Sinoniem:
• baie
• talle
• hordes

Vertaling:
Engels: many, much
Nederlands: vele

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beweer
Volgende onderwerp: insluit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 14 10:13:48 UTC 2025