Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beweer
beweer [boodskap #126491] Sa, 08 Junie 2019 15:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19042
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beweer
Afbreking: be•weer




Werkwoord: beweer
Verlede tyd: het beweer
Teenwoordige deelwoord: beweerde

Betekenis:
• Stel dat iets so is, dikwels sonder bewys daarvan.

Gebruik:
• As ons beweer dat ons nie sonde het nie, bedrieg ons onsself en is die waarheid nie in ons nie. [1 Joh. 1:8]

Sinoniem:
• aanvoer
• impliseer
• postuleer

Afgelei:
• bewering

Vertaling:
Engels: to allege, claim
Nederlands: beweren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goud
Volgende onderwerp: vele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 19:51:45 MGT 2024