beleid [boodskap #126324] |
Sa, 01 Junie 2019 09:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 19063 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beleid
Afbreking: be•leid
Selfstandige naamwoord: beleid
Meervoud: beleide
Verkleinwoord: beleidjie
Meervoud van verkleining: beleidjies
Betekenis:
• Aksieplan vir toekomstige optrede; gedragslyn; werksplan.
Gebruik:
• 'n Politieke party is 'n politieke organisasie wat poog om die regering se beleid te beïnvloed.
Afgelei:
• verskroeideaardebeleid
Vertaling:
Engels: policy, tact
Nederlands: beleid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|