Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » strek
strek [boodskap #126298] Thu, 30 May 2019 19:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
strek
Afbreking: strek
Uitspraak: /strɛk/




Werkwoord: strek
Verlede tyd: het gestrek
Teenwoordige deelwoord: strekkende

Betekenis:
• Iets in lengte langer maak of rek.
• Oor 'n tydperk of afstand uitgerek.
• Dien; fungeer; geld.

Gebruik:
• Onthou om te strek en op te warm voordat jy op die veld draf.
• Die Stille Oseaan strek van die Noordpool tot die Suidpool.
• Sy gedrag strek hom tot eer. Bloedige hale en wonde strek tot getuienis dat Romeinse slawe gemartel is.

Afgelei:
• strekbaar
• strekking

Vertaling:
Engels: to stretch, reach, extend
Nederlands: strekken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vroeg
Volgende onderwerp: herstel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 00:00:04 UTC 2025