| getal [boodskap #126257] |
Wo., 29 Mei 2019 08:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25618 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
getal
Afbreking: ge•tal
Selfstandige naamwoord: getal
Meervoud: getalle
Verkleinwoord: getalletjie
Meervoud van verkleining: getalletjies
Betekenis:
• 'n Aanduiding van 'n hoeveelheid met behulp van syfers soos 1, 2, 3, 100, 300 ens. (en soms ook kommas en punte).
Gebruik:
• Vier is 'n ewe getal en drie is 'n onewe getal.
Sinoniem:
• aantal
• hoeveelheid
Hiponiem:
• atoomgetal
• breukgetal
• grondgetal
• heelgetal
• oktaangetal
• priemgetal
• telgetal
Afgelei:
• getalstelsel
• getalwaarde
Vertaling:
Engels: number
Nederlands: getal
Nota:
• Let op: "getal" sê vir ons presies hoeveel daar van iets is, maar "aantal" dui op 'n onbepaalde hoeveelheid.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
[Bygewerk op: Ma., 22 Junie 2026 17:19] Rapporteer boodskap aan 'n moderator
|
|
|
|