Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » periode
periode [boodskap #126256] Wo, 29 Mei 2019 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
periode
Afbreking: pe•ri•o•de




Selfstandige naamwoord: periode
Meervoud: periodes
Verkleinwoord: periodetjie
Meervoud van verkleining: periodetjies

Betekenis:
• 'n Afgemete of begrensde eenheid van tyd waarin daar iets gebeur.
• Die tyd waarin daar klas of les gegee word.

Gebruik:
• Die uitwissing van dinosourusse is een van die vele periodes van massa-uitsterwings op aarde.
• Stokkiesdraaiery of dros vanaf die skool of enige spesifieke periode is 'n ernstige oortreding.

Sinoniem:
• tydperk
• era

Afgelei:
• periodestelsel

Vertaling:
Engels: period
Nederlands: periode

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waarde
Volgende onderwerp: getal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 22:18:15 MGT 2024