| Nederlands [boodskap #126237] |
Di., 28 Mei 2019 14:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nederlands
Afbreking: Ne•der•lands
Uitspraak: /ˈniə̯dərlɑn(t)s/
Selfstandige naamwoord: Nederlands
Meervoud: –
Betekenis:
• (taal) 'n Wes-Germaanse taal met ongeveer 20 miljoen sprekers; die amptelike taal van België, Nederland en Suriname.
Gebruik:
• Hy praat Nederlands.
Sinoniem:
• Hooghollands
Hiponiem:
• Middelnederlands
• Oudnederlands
Afkorting:
• Ndl.
Vertaling:
Engels: Dutch
Nederlands: Nederlands
Xhosa: isiHolani, isiDatshi
Yslands: hollenska
Zoeloe: isiHholandi
Byvoeglike naamwoord: Nederlands
Attributief: Nederlandse
Betekenis:
• Van, betreffende Nederland, die Nederlanders of Nederlandse taal.
Gebruik:
• Die kaas is Nederlands.
Vertaling:
Engels: Dutch
Nederlands: Nederlands
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|