Leksikograaf Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
magte
Afbreking: mag•te
Selfstandige naamwoord: mag
Meervoud: magte
Betekenis:
• Meervoud van mag; meer as een mag.
• Vermoë; 'n posisie om iets te vermag.
Gebruik:
• Die Suid-Afrikaanse magte het teen Angola opgeruk.
• ‘n Werknemer nie by magte is om ‘n eerste lening terug te betaal nie, sal hy ook nie verdere lenings kan betaal nie.