Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amerika se moer........
Amerika se moer........ [boodskap #12599] Wo, 11 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
As ons nou al die lande moet bom wat sg.
"weapons of mass destruction" herberg,
wat sal van die aardbol oorbly ?

Amerika het ook "weapons of mass destruction",
so ek stel voor ons laat die arabiere toe om oral toegang te he
om ondersoek in te stel: in die wit huis, pentagon....

dalk kry hulle Clinton se harem in die wit huis.
al daai vrouens waarmee hy so hoereer....

Die Amerikansers wil nou alweer almal straf omdat hulle Sadam haat.
So haat die Amerikaners mos ook vir Fidel Castro,
en die daarom moet die hele Kuba afkak.

Of is dit om die aandag af te lei van Clinton se seksuele manewales?
Moet wees, want laas het dit bloot oor olierykdom gegaan.
Of is dit ter wille van al die militere firmas wat moerse baie
geld maak uit hulle "smart" bomme ?

Gogga maak vir baba bang!

Vriendelike groete
Re: Amerika se moer........ [boodskap #12613 is 'n antwoord op boodskap #12599] Do, 12 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vyg Fynbos  is tans af-lyn  Vyg Fynbos
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Ja,,,ek hou nie van die amerikaanse weermag nie,
nog minder van daai israelite of hul neefs die
muslims...almal dieselfde..oorlogstokers !!
sies !!!!
Re: Amerika se moer........ [boodskap #12614 is 'n antwoord op boodskap #12599] Do, 12 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gerard van Wilgen[2]  is tans af-lyn  Gerard van Wilgen[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Oktober 1996
Karma: 0
Junior Lid
Onrusstoker wrote:

> As ons nou al die lande moet bom wat sg.
> "weapons of mass destruction" herberg,
> wat sal van die aardbol oorbly ?

Weinig, maar gelukkig word die meeste lande nie deur 'n gevaarlike gek
geregeer soos Saddam Hussein.

> Amerika het ook "weapons of mass destruction",
> so ek stel voor ons laat die arabiere toe om oral toegang te he
> om ondersoek in te stel: in die wit huis, pentagon....

Amerika het die Golfoorlog gewin en dit is 'n belangrike verskil met
Irak.

> dalk kry hulle Clinton se harem in die wit huis.
> al daai vrouens waarmee hy so hoereer....

'n Mens leef nie by brood alleen nie (-: Maar ek begryp nie waarom dit
so belangrik is vir andere mense nie dat Clinton sig met andere vroue
as Hillary vermaak het (en ek begry ewemin nie waarom hy dit met sulke
lelike vrouwe het gedoen).

Gerard van Wilgen

------------------------------------------------------------ ---
Ergane,'n gratis veeltalige woordeboekprogram vir Windows.

Woordelyste vir meer as 50 tale beskikbaar.
------------------------------------------------------------ ---
http://travlang.com/Ergane/
Re: Amerika se moer........ [boodskap #12615 is 'n antwoord op boodskap #12599] Do, 12 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri-John Kock  is tans af-lyn  Henri-John Kock
Boodskappe: 69
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Volle Lid
Vyg Fynbos wrote:

> Ja,,,ek hou nie van die amerikaanse weermag nie,
> nog minder van daai israelite of hul neefs die
> muslims...almal dieselfde..oorlogstokers !!
> sies !!!!

Ek kry die idee jy't nie juis veel van 'n clue wie en wat almal
betrokke is in die hele midde-ooste krisis nie.

H-J
Re: Amerika se moer........ [boodskap #12616 is 'n antwoord op boodskap #12599] Do, 12 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
gvwi...@worldonline.nl (Gerard van Wilgen) wrote:

> Weinig, maar gelukkig word die meeste lande nie deur 'n gevaarlike gek
> geregeer soos Saddam Hussein.

...maar eerbare mense soos Clinton? Ek scheme die Iraqi's gaan gebomb
raak net oor Bill aandag van sy lewinsky stories wil aftrek. Nothing
unites the American people behind their president as much as bombing
some foreigners.

Andries

Andries du Toit

Remove capital "spam" from:

SaPnA...@aztec.co.za
Re: Amerika se moer........ [boodskap #12632 is 'n antwoord op boodskap #12599] Vr, 13 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Vyg Fynbos  is tans af-lyn  Vyg Fynbos
Boodskappe: 15
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Junior Lid
Onrusstoker wrote:

> Mens lees dat een van die vroue met wie Clinton gehoereer het,
> gese het dat sy penis karakteristieke eienskappe het wat sy sou
> kon uitken. Daar was selfs berigte dat hy vir die hofsaak sy ding
> moes laat ondersoek. (Watter seep-opera is die spul nie!)
>
> Nou wonder ek of Australie en Engeland se politice,
> wat so in Amerika se gat opkruip oor die komende Golf oorlog,
> dalk vir ons iets kan se van Clinton se agterent.
>
> My raad aan hul almal is: Hou jou ding uit gate en jou gat uit dinge.

WHA ha ha Ha ha ha sowaar !!
amper crack jy my op !! hie hie hie ;-)))
Re: Amerika se moer........ [boodskap #12633 is 'n antwoord op boodskap #12599] Vr, 13 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Mens lees dat een van die vroue met wie Clinton gehoereer het,
gese het dat sy penis karakteristieke eienskappe het wat sy sou
kon uitken. Daar was selfs berigte dat hy vir die hofsaak sy ding
moes laat ondersoek. (Watter seep-opera is die spul nie!)

Nou wonder ek of Australie en Engeland se politice,
wat so in Amerika se gat opkruip oor die komende Golf oorlog,
dalk vir ons iets kan se van Clinton se agterent.

My raad aan hul almal is: Hou jou ding uit gate en jou gat uit dinge.

Vriendelike groete.
Vorige onderwerp: "Die Klippe Praat" deur P.J. PHILANDER
Volgende onderwerp: Slaan jy nog jou vrou ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:44:43 MGT 2024