Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Slaan jy nog jou vrou ?
Slaan jy nog jou vrou ? [boodskap #12621] Vr, 13 Februarie 1998 00:00
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek lees daar is nou 'n baanbrekersaak in (Nigerie?) of iewers
in Noord Afrika, waar 'n Masai vrou haar man hof toe gevat het.
Dis die eerste keer dat 'n vrou dit doen.
Daar is dit tradisie om jou vrou te slaan. (Dis nou as sy sleg
was). Ook trou hul met meer as een vrou.

Dis darem jammer dat die wereld so verander. Dat 'n man nou nie
eers meer jou vrou mag slaan nie !

Vriendelike groete
Vorige onderwerp: Amerika se moer........
Volgende onderwerp: Geluk aan Belgiese pastei-gooiers !!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 07:39:00 MGT 2024