Leksikograaf Boodskappe: 26126 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
studie
Afbreking: stu•die
Selfstandige naamwoord: studie
Meervoud: studies
Betekenis:
• Daad van studeer; tyd bestee om kennis of vaardigheid te verwerf.
• 'n Wetenskaplike ondersoek of geskrif wat die resultaat van so 'n ondersoek bevat.
Gebruik:
• Sy is amper klaar met haar studies.
• Hierdie studie toon duidelik dat daar 'n probleem in die onderwys is.