| ooste [boodskap #126002] |
So., 19 Mei 2019 13:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24110 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ooste
Afbreking: oos•te
Selfstandige naamwoord: ooste
Meervoud: —
Betekenis:
• Die rigting of posisie na oos.
Gebruik:
• Olympus is 'n voorstad in die ooste van Pretoria.
Sinoniem:
• oos
Antoniem:
• weste
Verwant:
• Midde-Ooste
Vertaling:
Engels: the east
Nederlands: oosten
Nota:
• Die Ooste (met 'n hoofletter) verwys na die lande in die oostelike deel van die wêreld.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|