Leksikograaf Boodskappe: 25633 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervreem
Afbreking: ver•vreem
Werkwoord: vervreem
Verlede tyd: het vervreem
Betekenis:
• Om vreemd te word; wegdryf; maak dat mense nie meer van mekaar hou nie.
• Om na 'n ander oor te dra; verkoop; in ander hande bring.
Gebruik:
• Moenie die mense om jou van jou vervreem nie.
• Indien die boedel nie oor voldoende kontant beskik nie, sal van die bates vervreem word om die eise te betaal.
Wisselvorm:
• vervreembaar
• vervreemding
Vertaling:
Engels: to estrange, alienate
Nederlands: vervreemd