Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Amerika se moer........
Amerika se moer........ [boodskap #12599] |
Wed, 11 February 1998 00:00  |
Galjoen!
Boodskappe: 44 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
As ons nou al die lande moet bom wat sg.
"weapons of mass destruction" herberg,
wat sal van die aardbol oorbly ?
Amerika het ook "weapons of mass destruction",
so ek stel voor ons laat die arabiere toe om oral toegang te he
om ondersoek in te stel: in die wit huis, pentagon....
dalk kry hulle Clinton se harem in die wit huis.
al daai vrouens waarmee hy so hoereer....
Die Amerikansers wil nou alweer almal straf omdat hulle Sadam haat.
So haat die Amerikaners mos ook vir Fidel Castro,
en die daarom moet die hele Kuba afkak.
Of is dit om die aandag af te lei van Clinton se seksuele manewales?
Moet wees, want laas het dit bloot oor olierykdom gegaan.
Of is dit ter wille van al die militere firmas wat moerse baie
geld maak uit hulle "smart" bomme ?
Gogga maak vir baba bang!
Vriendelike groete
|
|
|
|
|
|
|
Re: Amerika se moer........ [boodskap #12632 is 'n antwoord op boodskap #12599] |
Fri, 13 February 1998 00:00  |
Vyg Fynbos
Boodskappe: 15 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Onrusstoker wrote:
> Mens lees dat een van die vroue met wie Clinton gehoereer het,
> gese het dat sy penis karakteristieke eienskappe het wat sy sou
> kon uitken. Daar was selfs berigte dat hy vir die hofsaak sy ding
> moes laat ondersoek. (Watter seep-opera is die spul nie!)
>
> Nou wonder ek of Australie en Engeland se politice,
> wat so in Amerika se gat opkruip oor die komende Golf oorlog,
> dalk vir ons iets kan se van Clinton se agterent.
>
> My raad aan hul almal is: Hou jou ding uit gate en jou gat uit dinge.
WHA ha ha Ha ha ha sowaar !!
amper crack jy my op !! hie hie hie ;-)))
|
|
|
Re: Amerika se moer........ [boodskap #12633 is 'n antwoord op boodskap #12599] |
Fri, 13 February 1998 00:00  |
Galjoen!
Boodskappe: 44 Geregistreer: December 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Mens lees dat een van die vroue met wie Clinton gehoereer het,
gese het dat sy penis karakteristieke eienskappe het wat sy sou
kon uitken. Daar was selfs berigte dat hy vir die hofsaak sy ding
moes laat ondersoek. (Watter seep-opera is die spul nie!)
Nou wonder ek of Australie en Engeland se politice,
wat so in Amerika se gat opkruip oor die komende Golf oorlog,
dalk vir ons iets kan se van Clinton se agterent.
My raad aan hul almal is: Hou jou ding uit gate en jou gat uit dinge.
Vriendelike groete.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 16:27:45 UTC 2025
|