Rusland [boodskap #125867] |
Do, 16 Mei 2019 07:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 18961 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Rusland
Afbreking: Rus•land
Pleknaam: Rusland
Betekenis:
• 'n Groot, soewereine staat met Russies as ampstaal wat van die ooste van Europa tot die ooste van Asië strek.
Gebruik:
• Ons toer deur Rusland.
• Alaska is in 1867 van Rusland gekoop en het in 1958 die 49ste staat van die V.S.A. geword.
Verwant:
• Rus
• Russe
• Russies
Vertaling:
Engels: Russia
Nederlands: Rusland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|