Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Rusland
Rusland [boodskap #125867] Thu, 16 May 2019 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21101
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kaart van Rusland.
Kaart van Rusland.
Rusland se vlag.
Rusland se vlag.
Rusland
Afbreking: Rus•land




Pleknaam: Rusland

Betekenis:
• 'n Groot staat met Russies as ampstaal en Moskou as hoofstad wat gedeeltelik in Europa en gedeeltelik in Asië lê.

Gebruik:
Rusland is die grootste land ter wêreld en is byna twee keer so groot as Kanada, die naasgrootste land.
• Alaska is in 1867 van Rusland gekoop en het in 1958 die 49ste staat van die V.S.A. geword.

Verwant:
• Rus
• Russe
• Russies

Vertaling:
Engels: Russia
Nederlands: Rusland

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: min
Volgende onderwerp: uiteindelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Jan 27 19:23:28 UTC 2025