Tuis » Taal » Woordeboek » verkies
verkies [boodskap #125864] |
Do., 16 Mei 2019 07:12 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21489 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verkies
Afbreking: ver•kies
Werkwoord: verkies
Verlede tyd: het verkies
Betekenis:
• Iemand deur 'n stemming in 'n amp aanstel.
• Voorkeur gee; om iets eerder as iets anders te wil hê.
Gebruik:
• Cyril Ramaphosa is tot president verkies.
• Sy verkies melkkos bo vetkoek.
Hiponiem:
• herverkies
Afgelei:
• verkiesbaar
• verkiesing
• verkieslik
Vertaling:
Engels: to elect; to choose, prefer
Nederlands: verkiezen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 16:18:56 UTC 2025
|