| alhoewel [boodskap #125804] |
Ma., 13 Mei 2019 19:49 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24132 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
alhoewel
Afbreking: al•hoe•wel
Voegwoord: alhoewel
Betekenis:
• Druk 'n teenstelling of twyfel uit.
Gebruik:
• Alhoewel hulle nie ryk is nie, is hulle gelukkig.
• As dit jou standpunt is dan berus ek daarby, alhoewel ek nie daarmee saamstem nie.
Sinoniem:
• hoewel
• ofskoon
• al
Vertaling:
Engels: although, albeit
Nederlands: alhoewel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|