Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongeveer
ongeveer [boodskap #125655] Wed, 08 May 2019 10:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongeveer
Afbreking: on•ge•veer




Bywoord: ongeveer

Betekenis:
• By benadering; so min of meer.

Gebruik:
• Afrikaans word deur ongeveer 6,59 miljoen sprekers in Suid-Afrika as eerste taal gebruik.

Sinoniem:
• nagenoeg
• omtrent
• sowat

Vertaling:
Engels: almost, nearly, about, roughly, approximately
Nederlands: ongeveer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gewone
Volgende onderwerp:
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 11:14:03 UTC 2025