| steeds [boodskap #125540] |
Wo., 01 Mei 2019 18:58 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24085 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
steeds
Afbreking: steeds
Bywoord: steeds
Betekenis:
• Wat tans gebeur en nog nie opgehou gebeur het nie.
Gebruik:
• Sy is nog steeds in die badkamer.
• Hy is steeds besig om nonsens aan te jaag.
Sinoniem:
• altyd
• gedurig
• onophoudelik
• voortdurend
Vertaling:
Engels: still, ever, constantly, still
Nederlands: steeds
Nota:
• "Nog steeds" (twee woorde), is 'n versterkte vorm van "steeds".
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|