Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ons
ons [boodskap #125539] Wo, 01 Mei 2019 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19021
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ons
Afbreking: ons
Uitspraak: /ɔns/




Persoonlike voornaamwoord: ons

Betekenis:
• Die spreker verwys na homself en mense wat saam met hom is.

Gebruik:
Ons gaan vakansie hou.

Antoniem:
• hulle

Vertaling:
Engels: we (voorwerp), us (onderwerp)
Nederlands: wij, ons

Nota:
• Voorwerpsvorm of onderwerpsvorm van die persoonlike voornaamwoord, eerste persoon, meervoud.


Besitlike voornaamwoord: ons

Betekenis:
• Dui aan dat iets aan die spreker en aan een of meer ander persone behoort.

Gebruik:
• Hierdie huis is ons s'n.

Wisselvorm:
• onse (argaïes)

Antoniem:
• hulle

Vertaling:
Engels: our
Nederlands: ons

Nota:
• Besitlike voornaamwoord van die eerste persoon, meervoud.


Selfstandige naamwoord: ons
Meervoud: onse

Betekenis:
• Maateenheid gelyk aan 'n sestiende deel van die gewig van 'n pond; 28,349523125 gram.

Gebruik:
• Die sak weeg 10 ons.

Spreekwoord:
• Hoeveel onse in jou pond? [Wie word almal onder "ons" bedoel?]

Vertaling:
Engels: ounce
Nederlands: ons

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plaaslike
Volgende onderwerp: steeds
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 13:43:48 MGT 2024