Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Assisi
Assisi [boodskap #125531] Wo, 01 Mei 2019 12:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Basiliek van Sint-Franciscus van Assisi.
Die Basiliek van Sint-Franciscus van Assisi.
Assisi (ook Assisië) is 'n stad in Noord-Italië. Dit is die geboorteplek van die heilige Franciscus (1182 — 1226) en Clara (1194 — 1253) van Assisi. Pelgrims besoek die Sint-Franciscusbasiliek terwyl gewone toeriste ook die heuwelagtige, smal strate met skilderagtige winkels waardeer.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Assirië
Volgende onderwerp: Werkersdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 13:16:56 MGT 2024