Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volgens
volgens [boodskap #125402] So, 21 April 2019 11:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19136
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volgens
Afbreking: vol•gens
Uitspraak: /woord/




Voorsetsel: volgens

Betekenis:
• Gee 'n bron vir die gewewe redenasie; soos gesê, verduidelik of verklaar is; ooreenkomstig.

Gebruik:
Volgens die wet mag mens nie in 'n publieke gebou rook nie.
• Fanus Rautenbach sê: "ons moet almal eendag sterwe, maar elkeen sterf volgens sy beroep."

Spreekwoord:
• Hy doen dit volgens die letter van die wet. [Presies soos die wet dit letterlik neerlê.]

Vertaling:
Engels: according to, in accordance with
Nederlands: volgens

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stad
Volgende onderwerp: so
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 19:31:44 MGT 2024