Tuis » Taal » Woordeboek » deel
deel [boodskap #125388] |
Sa., 20 April 2019 20:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21489 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deel
Afbreking: deel
Selfstandige naamwoord: deel
Meervoud: dele
Verkleinwoord: deeltjie
Meervoud van verkleining: deeltjies
Betekenis:
• Minder as die geheel; 'n stuk of porsie van iets groters.
Gebruik:
• Die Wes-Kaap is deel van Suid-Afrika.
Spreekwoord:
• Part nog deel aan iets hê. [Glad geen deel hê aan iets nie.]
Vertaling:
Engels: part, piece, share, portion
Nederlands: deel
Werkwoord: deel
Verlede tyd: het gedeel
Teenwoordige deelwoord: delende
Verlede deelwoord: gedeelde
Betekenis:
• In twee of meer stukke splits of breek.
• 'n Gedeelte kry; saam met ander gebruik.
• Wiskundige berekening.
Gebruik:
• Deel die koek gelykop tussen julle.
• Ons deel 'n huis.
• Deel 10 deur 2.
Spreekwoord:
• Sy deel die lakens uit. [Sy speel baas.]
Vertaling:
Engels: to share; to divide
Nederlands: deel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|
 |
Vorige onderwerp: |
eeu |
Volgende onderwerp: |
stad |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Ma. Apr. 21 17:34:11 UTC 2025
|