Tuis » Taal » Ensiklopedie » Akropolis
Akropolis [boodskap #124888] |
So., 03 Maart 2019 09:31 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Akropolis is die hoogste deel (sitadel) van ’n Griekse stad. Die vernaamste hiervan is die Akropolis in Athene, ’n rots van 500 vt. hoog waarop die oorblyfsels van die Parthenon en ander pragtige geboue uit die tyd van Pericles (ca. 430 v.C.) staan. Sien Boukuns.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 05:09:34 UTC 2025
|