Tuis » Taal » Ensiklopedie » Ainoes (Ainoe)
Ainoes [boodskap #124863] |
Do., 28 Februarie 2019 15:29 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Ainoes (enkelvoud: Ainoe) is 'n inheemse volk van Noord-Japan. Hulle het lang, swart, golwende hare. Ainoe beteken "mens" en hulle praat die Ainoe-taal. Hulle was tot onlangs gedeeltelik beskaaf en het as tradisionele jagter-versamelaars geleef.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 24 05:21:31 UTC 2025
|