Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aidan
Aidan [boodskap #124862] Do, 28 Februarie 2019 15:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aidan (oorlede 651) was 'n monnik van Iona ('n eiland aan die weskus van Skotland) en 'n Christelike sendeling. Hy het koning Oswald van Northumbriƫ bekeer. Hy het op die eiland Lindisfame (Holy Island) gewoon en was sy eerste biskop.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Ai
Volgende onderwerp: Ainoes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:34:02 MGT 2024