Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie Mnr Barnard
Dankie Mnr Barnard [boodskap #12486] Vr, 06 Februarie 1998 00:00
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir jou e-mail - ek neem graag deel aan die gesprek. Ek hoop net
daar is meer positiewe mense wat deelneem! Soos die dame met die gedigte -
sy klink so eensaam, maar sy sal meer ondersteuning kry as sy meer positief
deelneem. "Ferdi" ook - ek wonder of dit sy regte naam is?

Positiewe bydraes is lekker om te lees.

Daar's ongelukkig nou 'n bietjie negatiewe binnegevegte!
Is net vloek en spoeg waar jy kyk. Sies! Julle mense maak die Afrikaner
se naam tottie! Vloek is maar nie mooi nie. Nie eers Oom FW, wat nou ook
sy gulp laat oophang het, vloek so nie!

Is daar van julle wat in die Kaap bly? Ek hoor dis nie meer die wit
paradys van weleer nie. Ek had daar sulke liberale vriende, en toe ek nou
so drie jaar terug daar was, hoor ek hulle is besig om ander deuntjies te
sing. Mense uit Xhosaland is sklielik nie meer so welkom om Kaap toe te
trek nie! En al die uitlanders wat daar eiendom koop? Is hulle welkom?
--
Nico
(Moenie die lewe so ernstig opneem nie!)
Vorige onderwerp: Afrikaner Weerstands Beweging AWB
Volgende onderwerp: Re: Hang haar op!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 13:33:36 MGT 2024