Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaner Weerstands Beweging AWB
Afrikaner Weerstands Beweging AWB [boodskap #12416] So, 01 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Fred  is tans af-lyn  Fred
Boodskappe: 19
Geregistreer: November 1997
Karma: 0
Junior Lid
U is welkom om die webblad van die Afrikaner Weersands Beweging AWB Suid
Afrika te besoek by:

http://home.global.co.za/~pottie

Boere Groete
Frikkie
Re: Afrikaner Weerstands Beweging AWB [boodskap #12417 is 'n antwoord op boodskap #12416] So, 01 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie" writes: > U is welkom om die webblad van die Afrikaner Weersands Beweging AWB Suid
> Afrika te besoek by:
>
> http://home.global.co.za/~pottie
>
> Boere Groete
> Frikkie
>

Al waarin ek geinteresseerd is, is
hoekom Frikkie vir hom die e-naam
"rsaboy" kies om in die kuberruimte
bekend te staan. Ek is heeltemal
verwar.Staan die Afrikaner Weerstands-
beweging nie vir die suiwerheid en
die voortbestaan van Afrikaans nie?
Re: Afrikaner Weerstands Beweging AWB [boodskap #12461 is 'n antwoord op boodskap #12416] Wo, 04 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Wat's nuut?

@igs.net wrote in message ...
Ek is heeltemal verwar.
Vorige onderwerp: Gesoek: selibate, dapper mans
Volgende onderwerp: Dankie Mnr Barnard
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 08:14:56 MGT 2024