|
|
| Re: Ek dink Piet Retief draai om in sy graf....... [boodskap #12198 is 'n antwoord op boodskap #12197] |
Ma., 19 Januarie 1998 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2157 Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
//FRANK
|
|
"Spy" writes: > Ek dink Piet Retief draai om in sy graf.......
> 'n swart penkop(wat van borselkop of baksteen kop).........stuur tog 'n foto
> asb.
Ek wil jou vra om asseblief Piet Retief se
naam uit te los uit jou rassistiese opmerkings
oor die Voortrekkers. Piet Retief het ten minste
die ordentlikheid gehad om te probeer onderhandel
oor grond vir sy mense, Jammer dat hy nou dit met
iemand soos Dingaan probeer doen het. Ek kan jou
verseker dat in al my jare van Geskiedenis aan
swart leerlinge klasgee, dat ek nie eenkeer een
gekry het wat Dingaan se daad probeer goedpraat
het nie.
Gloudina
|
|
|
|
| Re: Ek dink Piet Retief draai om in sy graf....... [boodskap #12257 is 'n antwoord op boodskap #12197] |
Do., 22 Januarie 1998 00:00  |
ferdinand
Boodskappe: 1462 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
//FRANK
|
|
On 22 Jan 1998 06:36:31 GMT, "Johan" wrote:
van jou sieninge gelees het, is jou perspektiewe maar hoeka skeef ....>>[/color]
As haar sieninge vir jou speef is, lei dit logies dat jou sieninge
natuurlik ook..... (voltooi dit maar self).
|
|
|
|
| Re: Ek dink Piet Retief draai om in sy graf....... [boodskap #12258 is 'n antwoord op boodskap #12197] |
Do., 22 Januarie 1998 00:00  |
Johan N Potgieter
Boodskappe: 421 Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
//FRANK
|
|
Dit hang natuurlik af HOE jy die geskiedenis vertel het, en wat ek sover
van jou sieninge gelees het, is jou perspektiewe maar hoeka skeef ....
Johan
Ek kan jou
> verseker dat in al my jare van Geskiedenis aan
> swart leerlinge klasgee, dat ek nie eenkeer een
> gekry het wat Dingaan se daad probeer goedpraat
> het nie.
>
> Gloudina
>
|
|
|
|