Tuis » Taal » Ensiklopedie » Clan-redery
Clan-redery [boodskap #121466] |
Sat, 01 December 2018 09:46 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Clan-redery was 'n wêreldwye skeepvaart-maatskappy, beheer deur die Cayzer, Irvine-groep van Glasgow, wat op groot skaal met Suid-Afrika handel gedryf het, veral met skeepsvrag. Begin met sy reise na die Kaap in 1881.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 22:21:38 UTC 2025
|