Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Albanie is 'n gemengde boerderydistrik in Oos-Kaapland met Grahamstad as sentrum. Gestig in 1814 en vernoem na die stad Albany, hoofstad van die staat New York, V.S.A., tuiste van Generaal J.G. Cuyler eerste landdros. Weinig vooruitgang tot die koms van die Britse Setlaars in 1820. Vandag ook bekend vir sy pynappels.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.